Suidersee Block 2
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2025 tot 27 Nov 2025.
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 020R816 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Suidersee Block 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is ongeveer 200 m vanaf Hartenbos se strand. Die instansie is ook ideaal 8,5 km vanaf Mosselbaai sentraal.
Die verblyf het sonkrag en omsetters en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf by Suidersee Block 2 beskik oor 10 woonstelle wat slaapplek bied aan 2 tot 6 gaste, afhangend van die woonstel. Elke woonstel is volledig en uniek versier en beskik oor 'n oopplan-uitleg en 1, 2 of 3 kamers met 1 of 2 privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea wat dalk addisionele slaapgeriewe het, en elke woonstel het 'n goed-toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook. Elke eenheid het ook 'n TV met 80 DStv-kanale. Die nuwe sonpanele en omsetters sal elektrisiteit voorsien aan die ligte, TV en yskas gedurende beurtkrag.
Die eenhede het privaat braaigeriewe of toegang tot die gemeenskaplike braai-area. Parkeerplek vir voertuie is op die perseel beskikbaar. ID eiendom is ook naby die strand, 'n putt-putt-baan, en 'n verhitte swembad by ander oorde, voetslaanroetes, Hartenbos Waterpark en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 459
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Suidersee Block 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang