Successfully reported

Suidersee, Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Sonette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende ligging. Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly, het wel nie baie tyd by die blyplek spandeer nie, aangesien die ligging so goed is, is jy naby alles, loopafstand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ja, baie lekker. Alles is in die huisie wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Lekker gebly, netjies en veilig. Loopafstand van die strand en speelpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjiese plek. Naby alles. Sommer loopafstand. Vriendelike mense. Baie lekker. Sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en het die koffie en tee geniet aangesien dit winter is. Die stort met bad is egter nie 'n goeie plan, slegs 'n goed ingerigte stort sou die ding doen .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die werkers daar is baie vriendelik. Baie naby aan alles. Stil gewees. Natuurlik. Die see is net regs van my en PnP met al die winkels oor die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Die beste verblyf nog! Fantasties gewees! Ons maak klaar planne om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene Van Greunen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie lekker, WiFi baie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfranco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Was lekker en lekker en lekker. Lekker lekker en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Verblyf was baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 459

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cc687a2033a5e7661e7f8042c05b9c1e5ac8fa5f9afb08319f4014aa1fab55b6fb09452459cf9d6b864e6b76bde5be90a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 092 nouVanaf R874 per nag (plek vir 3) 273 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang