Successfully reported
+79

Suidersee, Hartenbos

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 092 R874 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Suidersee, Hartenbos bied bekoorlike selfsorgwoonstelle net 200 meter van Hartenbos se strand af in die gewilde vakansiedorp, Mosselbaai. Dit is ideaal vir paartjies, vriendegroepe en gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die doendinge op die Tuinroete.

Suidersee bied verblyf in 20 woonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 persone per woonstel. Elke woonstel is uniek gemeubileer en het 1 of 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea met ekstra slaapplek (in van die woonstelle), 'n goed toegeruste kombuis, n TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale en baie van die eenhede het privaat braaiplekke.

Suidersee het ook 'n gemeenskaplike area met netjiese sitplek en braaigeriewe waar gaste lekker kan kuier. Verder is daar parkeerplek beskikbaar en die eiendom is naby die strand, 'n mini-gholfbaan en verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark en nog baie meer!

Suidersee Blok 1 beskik oor woonstel 1 tot 12 en is op die hoek van Groenkopstraat en Magersfonteinlaan in Hartenbos geleë.

Suidersee Blok 2 beskik oor woonstel 13 tot 20 en is op die hoek van Doringkoplaan 5 en Magersfonteinlaan 11 in Hartenbos geleë.

Geen sosiale groepe word toegelaat tensy hulle al 12 Suidersee Blok 10 Woonstelle bespreek nie.
Geen partytjies word toegelaat nie, tensy anders met die bestuur gereël.
Maatskappye is welkom om groepe te bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sonette S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende ligging. Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly, het wel nie baie tyd by die blyplek spandeer nie, aangesien die ligging so goed is, i...
Sien meer
Okt 2025
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie lekker. Alles is in die huisie wat jy benodig.
Sep 2025
Johann A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Lekker gebly, netjies en veilig. Loopafstand van die strand en speelpark.
Jul 2025
Connie K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese plek. Naby alles. Sommer loopafstand. Vriendelike mense. Baie lekker. Sal weer daar boek.
Jun 2025
Rosemary W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en het die koffie en tee geniet aangesien dit winter is. Die stort met bad is egter nie 'n goeie plan, slegs 'n...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 459

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee, Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cc687a2033a5e7661e7f8042c05b9c1e5ac8fa5f9afb08319f4014aa1fab55b6fb09452459cf9d6b864e6b76bde5be90a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 092 nouVanaf R874 per nag (plek vir 3) 273 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang