Successfully reported
+79

Suidersee, Hartenbos

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 092 R874 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Suidersee, Hartenbos bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is 200 m vanaf Hartenbosstrand in Mosselbaai geleë. Perfek vir paartjies of groepe vriende en gesinne wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid doendinge in die Tuinroete.

Verblyf by Suidersee, Hartenbos bestaan uit 20 woonstelle, wat wissel van 2 tot 6 slaapplekke. Elke woonstel is volledig en uniek gemeubileer, toegerus met óf 1 óf 2 slaapkamers, met 'n oopplan-leefarea wat dalk addisionele slaapgeriewe in 'n paar kan hê. Geriewe wat ook by elke woonstel ingesluit is, is 'n goed toegeruste kombuis en 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, met baie van die eenhede met privaat braai-areas.

Suidersee, Hartenbos bied ook 'n gemeenskaplike area wat netjiese sitplekreëlings en addisionele braaigeriewe het, wat gaste kan gebruik om te kuier. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Die eiendom is naby die strand, 'n putt-puttbaan asook verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark, en nog baie meer.

SUIDERSEE BLOK 1 bestaan uit woonstelle 1 tot 12 en is op die hoek van Groenkopstraat 1 en Magersfonteinlaan Hartenbos.

SUIDERSEE BLOK 2 bestaan uit woonstelle 13 - 20 en is op die hoek van Doringkoplaan 5 en Magersfonteinlaan 11 Hartenbos

Geen sosiale groepe word toegelaat tensy hulle al 12 Suidersee Blok 10 Woonstelle bespreek nie
Geen partytjies nie, tensy anders met die bestuur gereël.
Maatskappye is welkom om groepe te bespreek

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sonette S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende ligging. Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly, het wel nie baie tyd by die blyplek spandeer nie, aangesien die ligging so goed is, i...
Sien meer
Okt 2025
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie lekker. Alles is in die huisie wat jy benodig.
Sep 2025
Johann A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Lekker gebly, netjies en veilig. Loopafstand van die strand en speelpark.
Jul 2025
Connie K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese plek. Naby alles. Sommer loopafstand. Vriendelike mense. Baie lekker. Sal weer daar boek.
Jun 2025
Rosemary W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en het die koffie en tee geniet aangesien dit winter is. Die stort met bad is egter nie 'n goeie plan, slegs 'n...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 459

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee, Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 092
R 1 092 R 874
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1cc687a2033a5e7661e7f8042c05b9c1e5ac8fa5f9afb08319f4014aa1fab55b6fb09452459cf9d6b864e6b76bde5be90a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 092 nouVanaf R874 per nag (plek vir 3) 273 5 1 5 1 Magersfontein Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.128170287008 22.115890635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang