Successfully reported

Suiderstrand Self catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Amina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Definitely going back for a longer stay. Beautiful view, so peaceful. The flat itself is breathtaking. Would recommend Suiderstrand over and over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Exceeded expectations. Lovely cozy place. Loved the balcony. Lovely sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Suiderstrand Self catering
Steyn, baie dankie dat julle die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great ligging en pragtige view. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

100% aan verwagtinge voldoen! Dit was stil, rustig en lekker naby die see vir stap, visvang of sommer net op die stoep sit! Baie dankie aan Alice wat op haar eie koste my vrou se oorbelle wat agtergebly het, aangestuur het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en gemaklik. Kompakte eenheid - het alles wat nodig is. Ligging is goed. Twee negatiewe: TV is 'n ongemaklike plek. Geen DStv (vir die prys per nag behoort dit standaard te wees).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rus en vrede plekkie. Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles is netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karla
Suiderstrand Self catering
Baie dankie dat jy die moeite geneem het om 'n resensie te skryf. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop julle kom weer 'n draai maak aan die suidste punt!

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfek. Die plekkie is so rustig, so mooi, alles en meer wat mens benodig in die woonstel. Ons het verskriklik lekker gebly. Die WiFi werk nie 100% nie, maar dit het ons nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ideaal vir gesin met enkel kind of 'n couple. Tweede keer wat ons die verblyf besoek en beslis elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Salig en rus vir die siel. Klein maar lekker ingerig. Ideaal vir wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Salig, gerieflik - die rytyd en geld werd! Heerlike nessie vir twee mense wat bietjie wil wegbreek! Skoon, goed geleë en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e8bee50728faedf13999304ae742fb9e1094d0985f55a3909e526f8bddae652b7bc7e1d2da3e12d47f7b407e76d258161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 44 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.815534272065 19.958345109029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang