Suiderstrand Self catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Suiderstrand Self Catering bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paartjie en is in die Agulhas Natuurreservaat aan die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig en is stapafstand van die strand.
Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en ’n dubbelslaapbank. Die slaapplek is geskik vir 2 volwassenes, maar kan ook 2 kinders akkommodeer. Let asb. dat dit een vertrek is met ’n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot WiFi.
Daar is lieflike binnebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, kajakvaart en voetslaan- en bergfietsroetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Suiderstrand Self catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Seemans Road, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang