Successfully reported

Suikerbekkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Herrlik. Suikerbekkie is 'n huis weg van die huis. Rustige omgewing. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Julle is altyd welkom!

Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig, ruim en gesellig. Suikerbekkie is 'n ruim tuiste, die kaggel was tops vir die koue weer en ons kon rus. Goed toegerus - alles was daar wat nodig was - selfs die firelighters vir die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die mooie en vriendelike terugvoer, baie bly julle het die verblyf geniet. Sal lekker wees om julle weer by Suikerbekkie te verwelkom.

Liesl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

'n Baie oulike, skoon en gerieflike kothuis. Sommer baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet! Altyd welkom by Suikerbekkie.

Allen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Cozy, clean, walking distance to town. Absolutely amazing. Close to town. Clean and such a cozy little house. Will go again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Thank you very much for your warm and friendly feedback. Hope to welcome you back at Suikerbekkie, always welcome!

Alrisa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker, gerieflik, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Goed ontvang. Uitstekende kommunikasie. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Altyd welkom by Suikerbekkie!

Rosie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het regtig lekker snoesig gebly, die kaggel is 'n bonus en die bed slaap heerlik. Het heerlik rustig gebly, ontvangs was baie gasvry en het heerlik gesels. Ons blyplekkie was 'n groot verrassing, so pragtig. Bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet en dit was lekker gewees om te ontmoet, altyd welkom!

Joseph Jesus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Best place to stay. Feel like home. Amazing place, feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Thank you very much for your beautiful feedback. Hope to welcome you back at Suikerbekkie.

Frik E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absolutely fantastic and safe. It was really fantastic. The hostess welcomed us very friendly on arrival. Everything needed was available. Suikerbekkie was very neat and tidy. The garden is beautiful and we enjoyed the visits of the Suikerbekkie birds. We will stay here again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom

Sonja K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Suikerbekkie is die perfekte plek vir 'n wegbreek. Suikerbekkie akkommodasie was so perfek en skoon. Dit was so lekker om daar te bly en jy het jou eie privaat plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir jou mooi en vriendelike terugvoer. Bly julle het die verblyf by Suikerbekkie geniet, Hoop om julle weer te sien, altyd welkom.

Paul K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustige plekkie met alle geriewe. Skoon, netjies. Eienaar is altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gudrun
Suikerbekkie
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer, hoop om julle weer by Suikerbekkie te kan verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gudrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlYTkyZjA1LWY2NjEtNGRjOS1hZWJjLWE0NTMzM2RmMjliNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 11 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.421146246554 30.107750138686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang