Successfully reported

Suikerbekkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thelani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustigheid. Het dit baie geniet. Dis 'n baie lekker huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryann J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier, veilige en stil omgewing. Huis was baie netjies. Baie lekker gebly. Stil area. Veiligheid was vir seker, het sekuriteit daar gesien. Naby die see. Sal enige tyd my familie en vriende aanbeveel om daar te kom afpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Suikerbekkie
Baie dankie vir julle mooi terugvoering! Ons is so bly julle het die verblyf geniet en dat julle veilig en rustig kon ontspan. Julle is enige tyd weer welkom — ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Groete

Helene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderlike wegbreek. Wonderlike rustige plekkie! Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Suikerbekkie
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was heerlik om julle te huisves en julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete.

Rudi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfek. Die eenheid was skoon en ruim genoeg vir ons gesin. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Suikerbekkie
Dankie vir die goeie resensie. Julle het alles mooi netjies gelos. Ek is bly dat julle lekker gebly het. Sal julle enige tyd terug verwelkom. Groete.

Illge D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike skoon mooi plek. Fantastiese huisie en die woud agter die huis is asemrowend. Plekkie het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Desember wegbreek. Ons het saam met ons volwasse kinders 'n week in Suikerbekkie gebly. Pragtige huis wat baie goed toegerus is. Die stoep/braaikamer is die beste. Die uitsig van die stoep af is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Genotvol. Baie aangenaam voel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Very comfortable and pleasant. Exactly what we were looking forward to - very comfortable and pleasant getaway and hospitable host Lizelle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Suikerbekkie
Thank you for your visit at Suikerbekkie and for your lovely review, Jackie Carstsensen. You and your family are welcome back any time and we look forward to welcoming you back. Regards, Lizelle

Hanno S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fabulous little place. Well equipped. Ticked all the boxes. Was like home from home. Weather was kind and the sea beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Suikerbekkie
Thank you for staying at Suikerbekkie, it was lovely to host you and your family. We are happy to know that you enjoyed your stay and you are welcome back any time.

Mariette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Ons het 'n heerlik gekuier op Struisbaai. Suikerbekkie is 'n gerieflike huisie met alles wat nodig is. Dit is sentraal geleë naby winkels en restaurante. Dit het 'n heerlike buite braai en stoep en 'n kaggel binne vir koue wintersaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Suikerbekkie
Julle is altyd welkom terug. Ons is bly julle het heerlik gebly, dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10bdab483d71c1c993abb6fd9a4e97ce132371ea5e1e2701acba29470cf43f414eb977ed7c2fcbbabc4f52875c79d866b0f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 19 Strilitzia Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802508236643 20.047846775185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang