Suikerbekkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Suikerbekkie is 'n knus selfsorgwoonstel vir tot 3 mense in Struisbaai en is net 700 m van die strand af.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer met 'n enkelbed ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne, elektriese komberse en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, elektriese braaipan, 'n yskas, asook tee- en koffiemaak, en die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die dorp en see uitkyk.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eenheid via trappe bereik word, en die eienaars woon in die huis onder die woonstel.
Suikerbekkie is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante, asook die hawe. Gaste kan die Anglikaanse Kerk, 'n nasionale monument, besoek of die kort rit na Agulhas neem, wat 'n verskeidenheid staproetes en besienswaardighede bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbekkie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mooinooientjie Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang