Suikerbekkie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Romulus Street, Rome Glen, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Suikerbekkie bied gaste gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Rome Glen, Somerset-Wes, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kamer het lugversorging, 'n TV en stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat buite-area met sitplek en 'n uitsig oor die tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Rubert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Romulus Street, Rome Glen, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbekkie het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Romulus Street, Rome Glen, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang