Successfully reported
+11

Suikerbos Cabin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Suikerbos Cabin is in Randpark Ridge, 'n luukse voorstad van Randburg, geleë. Hierdie sentraal geleë eenheid is ideaal vir sakereise of vinnige wegbreek.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en TV, 'n etenstafel met stoele, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf.

Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby alle geriewe met maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kombuisie

Ligging

  • 27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Suikerbos Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7a61ce9b86f32baabe2e8f57e0b272a8985b3800934c23eef684c2c92ad1c03fa3617628532bdc8b02712ee561d9799406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 27 Suikerbos Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.10330281016 27.947028906152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang