Successfully reported

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Itricia C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Absoluut hemels. Dit het gevoel soos 'n park. Die kamers kyk uit oor 'n pragtige tuin. Ons het die ontbyt so geniet. Dit het gevoel of jy wegbreek na 'n ander wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette Du Plessis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal hul weer besoek. Het die natuur, stilte geniet. Die ontbyt vir 2 dae was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf, rustig, veilig en netjies. Uitstekende diens. Pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolamo L
1 nag
5.0
Jul 2025

Very refreshing. My stay was just fine. I managed to reconnect with nature. This was a very different feeling ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Pleasant stay. It was a pleasure to stay at Suikerbosrant. Good WiFi. Wonderful facilities. Secure parking. Well organised establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die verblyf was skoon, netjies en privaat met uitstekende diens en kommunikasie. Die verblyf was silwerskoon, netjies en privaat — presies wat ons gehoop het dit sou wees. Hulle het betyds al die nodige inligting vir ons gestuur om maklik en sonder moeite in te kan check. Elke vraag wat ons gehad het, is vinnig en duidelik beantwoord. As ons weer in die omgewing is, sal ons beslis weer van julle verblyf gebruikmaak. Dit was alles wat ons nodig gehad het om gemaklik oor die weg te kom — eenvoudig, netjies en goed toegerus. Baie dankie vir ’n aangename ervaring! Baie dankie vir julle puik diens en moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

N regte bosveld wegbreek! Was n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, veilig, gemaklik. Ja, vir seker het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en veilig. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 996
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 996
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 996
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier Road Plot 492, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R996 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang