Successfully reported
+145

Suikerbosrant Sleep & Go

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier Road Plot 492, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R996 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suikerbosrant Sleep & Go is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area geleë en bied verblyf naby die N1 en verskeie trou-venues.

Verblyf is beskikbaar in 6 individueel versierde eenhede. Daar is 3 grondvloer-eenhede met 'n privaat stoep en is weg van die hoofgebou geleë met 'n bosveldkombuis. Daar is 2 woonstelle met privaat stoepe en lugversorging, asook 'n L-vorm executive suite ook met lugversorging. Al die eenhede het 'n TV met Openview-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Donderdae. Ander geriewe sluit die oop boma-area in waar gaste rondom 'n vuur kan ontspan.

Die eenhede is baie privaat en het 'n skilderagtige uitsig. Die perseel is beveilig met 'n alarmstelsel, geslote kringtelevisie, 'n sekuriteitswag en 'n hond. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Itricia C
Gesin met tieners
5.0
Absoluut hemels. Dit het gevoel soos 'n park. Die kamers kyk uit oor 'n pragtige tuin. Ons het die ontbyt so geniet. Dit het gevoel of jy wegbreek na ...
Sien meer
Sep 2025
Sonette Du Plessis D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal hul weer besoek. Het die natuur, stilte geniet. Die ontbyt vir 2 dae was fantasties.
Aug 2025
Engela T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf, rustig, veilig en netjies. Uitstekende diens. Pragtig en netjies.
Aug 2025
Tolamo L
5.0
Very refreshing. My stay was just fine. I managed to reconnect with nature. This was a very different feeling ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Willem V
5.0
Pleasant stay. It was a pleasure to stay at Suikerbosrant. Good WiFi. Wonderful facilities. Secure parking. Well organised establishmen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Reier Road Plot 492, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbosrant Sleep & Go het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 996
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 996
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 996
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reier Road Plot 492, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFUGzrzfrJzkkfczaX6Hqru5NlYX8ysYwd9E1TdVW6XojkbZ0t0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R996 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Reier Road Plot 492 Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.669235149413 28.336081168101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang