Successfully reported

Suikerbossie Mountain Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Spectacular views and heavenly isolation. The views from the cottage are spectacular, and the isolation and peacefulness surrounded by beautiful nature is next level. The cottage has everything you need and is beautifully rustic and very comfortable. The hot tub is an absolute winner, and wood is available to purchase at a very affordable cost. The trails are well marked and awesome to walk. We will definitely go there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Perfekte plek om af te skakel. Ongelooflike mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit is die mooiste plek ooit. Ek gaan beslis weer daar boek. Dit is die mees awesome plek waar ek al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peace and quiet and soul rejuvenation. Met all our expectations. Enabled us to get away to real peace and quiet without any outside distractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die skoonheid van hierdie plek slaan letterlik jou asem weg! Ons kon nie glo wat ons sien toe ons hier arriveer nie. Die vista van die berge voor jou is iets onbeskryfliks. Ons het letterlik ons dae omgesit en net daarna gestuur. Die dekor in die huis was regtig pragtig en smaakvol en Elsje het baie mooi na ons omgesien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Vredevol en afgesonder, presies wat ons verlang het. Geen mense gesien nie, net die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Suikerbossie is die perfekte plek vir 'n wegbreek en privaatheid. Suikerbossie is 'n baie spesiale plekkie in die mooiste natuur skoon. Die ligging van Suikerbossie is perfek vir 'n wegbreek en is baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Our stay was breathtaking! Absolutely amazing views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Serene, breathtaking vista. We love this spot and we were keen to show it off to our overseas friend. He wasn't disappointed and we all had a fabulous time on top of the world!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 770
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Kransfontein Farm, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d04c3c78f6b76d997a29b24f11c02770dbb8f8caf6d29cce9e79aa9ca4220abd3d337bb8e326bb0a75169ca7a4af3fc98c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 R62 Kransfontein Farm 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.766821319976 23.802776169311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang