Successfully reported

Suk n Naam

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jandray D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Good. Good, we will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Suk n Naam
Thank you, Jandray. We are looking forward to your next visit.

Zola C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantastiese huis vir omtrent 6 persone. Baie netjies en modern. Heerlik gebly. Baie netjiese huis en baie modern. Al wat gekort het, was WiFi. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Suk n Naam
Goeiemore Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word opreg waardeer. Mag julle 'n vreugdevolle paasgety geniet. Groete

Claudia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

We really enjoyed the stay at Suk 'n Naam, we were comfortable from the get-go. It was exceptional. We truly enjoyed our stay and will return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Suk n Naam
Good day Claudia, Thank you very much for the positive review, I appreciate it. Hope to see you in the future again. Have a blessed day. Warm regards, Hilda

Japie C
Lang verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Goed. Alles was lekker, maar blykbaar word goed soos toiletpapier, swartsakke, ens. net voorsien by aankoms. Daarna moet jy self voorsien. Dit is bietjie problematies wanneer jy omtrent 2 weke bly. Nog nie dit by ander gastehuise teengekom nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rico B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Will go again. It was a joy to stay at "Suk n Naam". Tannie Hilda was nothing short of the friendliest and compassionate! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Suk n Naam
Good day Rico I am very glad to hear that and thank you so much for the compliment. You leave the place very good behind and shall recommend you anytime to other guesthouses. Have a nice day Kind regards Hilda

Nelene E
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Ons groep van 6 het lekker gekuier. Die kraan in die badkamer is los. Die handstort is stukkend. Die akkommodasie was goed geleë vir waar ons wou besoek. Verder lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Suk n Naam
Goeiedag mev Erasmus Baie dankie vir u terugvoering. Ons het gister weer die gebreke herstel. Mooi dag en kom gerus weer. Vriendelike groete Hilda

Jandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties. Alles is beskikbaar. Wit beddegoed. Lyk modern. Stunning man, plain stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Suk n Naam
Hallo Leezaan Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly u het dit geniet. Kom gerus weer. Mooi dag Hilda

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 728 Restant Street, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe30beca12f0d56febc3b70d3b25c7d4f7ded4f3219d7cefcb2e7754a0270f53aa88e82b8a227f48942861b41df440962fb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 728 Restant Street Strandfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.755839745899 18.229813152375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang