Successfully reported
+28

Sumfra Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Voortrekker Street, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sumfra Guest House is daartoe verbind om jou verblyf in Brandfort so aangenaam en gemaklik moontlik te maak. Sumfra was een van die eerste gastehuise in Brandfort en bied skoon en gerieflike B&B-verblyf met goeie outydse Vrystaatse gasvryheid.

Gaste het 'n keuse van Dubbel-, Tweepersoons- of Enkelkamers. Al die gastekamers het hul eie privaat ingange. Lugversorging vir die warm somers, en het elektriese komberse vir die koue winters. Elke kamer beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Smaaklike ontbyte word in die eetkamer bedien. Braaigeriewe is beskikbaar in die Lapa. Veilige parkeerplek word voorsien.

Sit terug, ontspan en geniet jou tyd by Sumfra Gastehuis. Ons hoop jou verblyf sal aangenaam en verfrissend wees, asof by jou eie huis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mila B
Saam met vriende
5.0
Rustig, kalm, stilte. Ons het verskriklik lekker gebly en Oom Frans is 'n aangename man! Dankie vir julle gasvryheid!
Okt 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Aangename ervaring en die eienaar is baie gasvry. Huislike atmosfeer en lekker ontspannend.
Sep 2025
Marni S
5.0
Netjies. Baie tevrede met die diens.
Mei 2025
Niel M
Besigheidsreis
5.0
Pragtig netjies en skoon. Vriendelike mense! Pragtige plek, ek sal vir seker weer daar bly.
Mei 2025
Letitia B
Saam met vriende
4.2
Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans & Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 83 Voortrekker Street, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Sumfra Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Voortrekker Street, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0xr0PMSt9Czv74PhsuDloccyexZqvWCEmWlG4DIpp0jlHWlaHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 83 Voortrekker Street Brandfort 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.70335 26.45688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang