Summer Blue Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harvey Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Summer Blue Guest House is in die residensiële area van Summerstrand geleë, 'n stil woonbuurt naby die lewendige strandfront en baai met wonderlike swemstrande en skouspelagtige uitsigte.
Verblyf beskik oor 2 Gesinskamers en 4 Dubbelkamers. Al die kamers het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ander geriewe soos kasspasie, 'n lessenaar, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 'n TV met hotelpakket-DStv, WiFi en 'n waaier in die kamer.
Daar is geriewe soos 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die area sluit perdry, visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, bergfietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 11 Harvey Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Summer Blue Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harvey Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang