Successfully reported

Summer Breeze Views

Selfsorg

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Mariska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2025

Sal nie weer daar bly nie. Sal nie weer daar bly nie. Die matras in die onderste kamer was verskriklik vuil. Die ketel het die krag heeltyd getrip. (Daar is 'n nota teen die DB-bord dat die ketel dit doen omdat hy nat word. Hoekom dan nou nie net die ketel vervang nie?). Die beddens is nie baie gemaklik nie, veral die onderste kamer se matras laat die een aan die eenkant afrol na die ander kant so jy spook en spartel om op die bed te bly. Die TV remote werk net af en toe. Nadat ons betaling en alles gedoen het, is eers vir my gesê daar is nie WiFi nie. Daar was geen handdoeke en skoonmaakmiddels voorsien soos aangedui is nie. Ek sal nie weer daar bly nie, ons gaan baie weg en dit is nie vir my aanvaarbaar nie. Die een toilet bo kan ook glad nie trek nie. Toe ons incheck het hulle gesê hy vat baie lank om op te vul, maar hy wou na 2 dae nog steeds nie trek nie. As mens na 'n lang dag by die huis kom en jy kan nie koffie maak nie of jou oggend daarmee begin nie, loop die gemoedere sommer ekstra hoog.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Galjoen Road, Stil Bay East, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d930e658912c95e1f2c99e3cd0ec3520eda64be0407a02f577a45514dba72c53ff30ff1faa1d4b5be6ac9ca8ec164b0d1a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 11 Galjoen Road Stil Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.364218523691 21.454969805557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang