Summer Days
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R925 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Summer Days is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buite-area met 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Die strand en die promenade is ongeveer 160 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Besienswaardighede in die omgewing sluit in 'n waterpark, 'n putt-putt-baan, gholfbane en die Cheetah Outreach.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 137 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang