Successfully reported

Summer Garden Guest House (The Palms)

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wynand H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek sal Summer Garden 100% aanbeveel! Dankie, well done guys, en baie dankie Jonah. Ek sal Summer Garden 100% aanbeveel en dankie Jonah wat die ekstra myl vir ons geloop het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecille V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Personeel vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly. Ja, dankie. Sal gastehuis aanbeveel. Gastehuis sentraal geleë. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Nothing further to add. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Awesome! Everything including the host and service was great! I just want to perhaps ask if you can change the curtains to actually close the windows to the bottom and fix the shower sprinkler that was off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Lekker verblyf wat aandag kort. Baie netjies, alhoewel die houtvloer besig is om weg te sak. Ander gaste het verskriklik geraas en ongelukkig was daar niks daaraan gedoen nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annelize H
1 nag
3.2
Jun 2025

Ons het van oorsee af ingevlieg en het slaapplek naby die lughawe gesoek. E.g. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carina K
1 nag
5.0
Sep 2024

Naby aan winkelsentrums, hospitale, en die lughawe. Baie gemaklike akkommodasie vir enige aktiwiteite in Benoni area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie goeie oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamers was netjies en skoon en die ontbyt was heerlik. Ek sou egter aanbeveel dat hulle die linne vervang aangesien ons laken vol gate was, maar darem skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Skoon kamer en vriendelike personeel. Goeie ligging en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very pleasant. Welcoming staff. Clean rooms. Good breakfast. All round a pleasant experience. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Klip Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaShj0y8tlJmTPF9IIurHX6zf5QJzpodFZXFHOiK7KOM2pdi2q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 8 Klip Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.164778907284 28.30693423748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang