Successfully reported
+46

Summer Hill Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Hill Accommodation is 'n veilige selfsorg-eenheid geleë binne die Green Hart Estate in Palm Beach.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan twee en suite-slaapkamers is. Die hoofslaapkamer met en suite-badkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en suite-slaapkamer bevat 'n dubbelbed, en die badkamer het slegs 'n toilet, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers vloei in die leefarea met 'n sitkamer en kombuis.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond en kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel. Die kombuis lei na die sitkamer en eetkamer wat ingerig is met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en rusbanke voor 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale.

Gaste het toegang tot onderdakparkering vir twee voertuie. Gaste kan ook die geriewe op die landgoed geniet, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, 'n restaurant, 'n wassery, 'n plaaslike winkel en 'n kroeg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lelanie G
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely a gem of a place. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi en netjies. Die huis was ten volle toegerus en meer. Ons was baie beïndruk ...
Sien meer
Okt 2025
Antoinette K
5.0
Het alle verwagtinge oortref. Dankie! Lieflike vakansieplek! Pragtig huis, baie goed toegerus en netjies. 'n Werklike bederfvakansie. Pragtige see-uit...
Sien meer
Jul 2025
Angelique D
5.0
Soos bo genoem. Die Here het dit vir ons ryklik gesien. Ons het dit baie geniet, almal van ons en veilig by die huis. Dankie Jesus.
Mei 2024
Frans P
Gesin met tieners
4.8
Pragtige huis met mooi uitsig. Ons het heerlik gebly en die huis was groot genoeg sodat ons twee tieners rustig kon ontspan. Pragtige see-uitsig met l...
Sien meer
Des 2024
Melissa R
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik gerus! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het 'n baie mooi uitsig en is goed ingerig. Hulle kan dalk wel plastiekglase en -koppies vir kin...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Hill Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton Drive, Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78468d00319ebf1bc744281f8afa093fa7de14eb8f46a66d8fc1adef1d00019adb278be88c001a7029cd7e186f97d1d9f015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Houlton Drive Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.990472023517 30.272992048427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang