Successfully reported

Summer Holiday

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lettie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Te kort, maar absoluut wonderlik. Ek kan dit definitief aanbeveel. Die eenheid is baie goed toegerus, loopafstand van die strand en baie stylvol. Dit was net 'n plesier om daar te kuier. Baie dankie ook aan Melony vir fantastiese diens. Geen moeite was vir haar te veel nie. Baie dankie dat ons die eenheid kon gebruik. Ek beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ouers met groot kinders. Die plekkie is absoluut perfek vir 'n gesin met tieners. Loopafstand van alles. Nie nodig gewees om kinders heen en weer te ry die vakansie. Kon lekker ontspan en sal definitief weer in die plek kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51006f68538ab3e54c0fd0a3d03448c30ae61776a75caa9694fda2455b53d805bcaf10bdda4b3bfdadf6c638b513ce2e51a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Karveel Crescent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158240539677 22.108034844232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang