Successfully reported
+38

Summer Lodge Villa 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 040 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 1 spog met majestueuse 270-grade-uitsigte oor Uvongo-strand en die strandmeer, asook 'n indrukwekkende uitsig oor die see. Die skouspelagtige uitsig kan vanuit byna al die kamers in hierdie ruim vakansiehuis geniet word. Daar is maklike toegang tot Uvongo-strand vanaf hierdie eiendom via trappe wat na onder lei.

Dié villa het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n privaat swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met lugversorging en direkte toegang tot die patio. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het albei twee enkelbeddens elk. Hierdie 3 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, kisvrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim eetkamer het 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder wat verder strek tot by die kroeg. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora).

Die sitkamer maak oop op 'n privaat randvloei-swembad met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan 'n ingeboude houtskoolbraai op die patio geniet terwyl hulle die uitsigte inneem en die geluid van die branders geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 411

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Lodge Villa 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 040
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 040
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ce454ca1ddad56eb1e898cbfa1e110face5b2149dc7c1de68f089ff814be07cce24e8dc4070f70393f64656c448e3488dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8342176 30.3940212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang