Successfully reported
+32

Summer Lodge Villa 5

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 R864 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 5 is een van 6 villa's in 'n tropiese wegbreek in Uvongo. Die eiendom is goed omhein met maklike toegang deur die welige tuine na die hoof Uvongo-strand via trappe wat af lei.

Dié villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n gedeelde swembad. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Na die leefarea lei 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere OpenView-kanale. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora). Die skuifdeure maak oop op die ruim stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Ander besienswaardighede in die omliggende gebiede sluit talle rotspoele in wat strek van Uvongo-strand tot Lucien-strand en die visvangpier op die rand van die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 411

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 6)
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13a32cb12297bc76582466a55bfd39e7a6570c6257bfe16df1a6224c8c762223f249b5d17873147c3bde80d0fcdacda76ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag (plek vir 6) 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8342176 30.3940212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang