Successfully reported

Summer Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was beslis die regte keuse om hierdie verblyf te kies. Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang. Alle korrespondensie was baie goed. Daar word baie aandag gegee aan 'detail'. Hierdie akkommodasie is baie netjies en smaakvol ingerig en word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Liewe Elna, Baie dankie vir die mooiste resensie. Ons streef altyd by Summer Place na net die heel beste, maar gaste soos julle maak vir ons als die moeite werd. Nogmaals dankie! Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Louise

Yasmin O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Comfortable. The staff are so nice! Very clean and homey place to visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Would stay there again any time. It is a lovely flat with comfortable beds. The kitchen is fully stocked with appliances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Hallo Carli, Dankie vir julle mooi resensie. Dit maak alles die moeite werd en word opreg waardeer. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Summer Place. Groete, Louise

Michela D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ontspannend! Heerlike verblyf en kindervriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Hi Michela, baie dankie vir jou resensie. Woorde soos joune maak als die moeite werd. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves en hoop om gou weer te sien! Vriendelike groete Louise

Gerhard S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Alles is netjies en skoon. Veilig. Rustig. Lekker stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Summer Place
Hallo Gerhard, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Summer Place te plaas. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en dankie vir jou goeie resensie. Ons streef werklik om net die beste vir ons gaste te bied en gaste soos julle maak als die moeite werd. Mooi week verder. Vriendelike groete, Louise

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2580455ae3da4013d130671788075b4302d4e4cefd9c040c503257c7b24f831955d0199839a561cf0bc171f6f9dee1478b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 37 Piet Retief Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.269982290232 29.128677825726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang