Successfully reported
+20

Garden Apartment on the beach

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 690 R1 521 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Garden Apartment on the beach is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie kompleks die enigste een is wat direkte toegang tot die strand het.

Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste op 'n slag wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Bad is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Langs hierdie sitkamer is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n patio en 'n tuin wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Caylin T
Saam met vriende
5.0
Loved it! Clean and spacious. Amazing place. The host was very accommodating and quick to respond. The place was clean and really spaci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Pieter D
Gesin met tieners
5.0
Slegs oornag, uitstekend ingerig, sou graag meer tyd wou spandeer. Alles 100% uitstekend geleë. Sou graag meer tyd wou spandeer, slegs oornag.
Aug 2025
Rudayba S
Saam met vriende
4.8
Loved the place! The place is beautiful, spacious and such a comfort. The only thing I suggest is adding a couch on the patio that one ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Erika F
Saam met vriende
4.4
Sou graag langer wou bly. Baie gemaklike beddens en goed toegeruste woonstel.
Jul 2025
Lucille S
4.4
Dis lekker by die see. Mooi, netjies en skoon. Loopafstand van die see. Sal definitief weer hier oorslaap as gesin. Veilige onderdakparkering vir 2 vo...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Apartment on the beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb065b33dc91be4df326d67890c4fbff2d786ea5f554fdf9fac9231b9cc41c11ac3aac40713963bd74b5a9261432161fd9d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Marine Drive Summerstrand 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987025586798 25.671548329063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang