Successfully reported

Summer Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie lekker. Die view is baie mooi, aandete en ontbyt was heerlik, die host laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chester D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

It was a much needed recharge at a spectacularly situated cottage. My stay was just what I needed with good hosts, a moment as part of farm life, waking up to the sounds of different birds, enjoying coffee and watching the sun rise over the mountains and spectacular views. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect long weekend break. Absolutely ideal for our 4-night break from the city. Great hosts and lots of space with a relaxing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Christopher, We really appreciate that you took the time to review your stay with us at Summer Villa. It was wonderful hosting you, and we would like to thank you for taking care of our chalet. Thank you for being such amazing guests; it was lovely to have met you both. We hope to welcome you back soon. Thank you Crystal

Eugene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ruim huis, pragtige uitsig, batterylaaiplek vir mense. Ligging en akkommodasie was puik, dankie. Hartlike (koloniale) ontvangs. Eienaars baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Pragtige houthuis met fantastiese uitsig. Ruimste plek waar ons nog gebly het. Toebehore, bed en beddegoed van hoogstaande gehalte. Heerlik afgesonder, met baie besienswaardighede naby. Vars melk, eiers, hout, ens. beskikbaar. Goeie WiFi. Bes bewaarde geheim op Robinsonpas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Eugene, Baie dankie vir die wonderlike review, dit was lieflik om julle te ontmoet, van begin tot die einde was dit net n plesier om met julle te deel. Ons is bly dat julle al ons hoogte punte geniet het, die ruimte van ons houthuis, toebehore, ons beddens en beddegoed, en al die plaas vars produkte. Dankie vir die kompliment dat ons n bewaarde geheim is, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer. Lekker bly, Crystal

Cheryl M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Better for a longer stay than a stopover. Nice farm vibe. Peaceful, well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
4.6
Feb 2025

'n Houthuisie teen die berge. Pragtige ruim houthuis met al die geriewe. Daar is ook 'n stoep met 'n pragtige uitsig van die vallei en berge. Hulle kan wel op 'n paar dinge verbeter. Die badwater was bruin, daar was nie handseep of ys vir 'n drankie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Pieter, Dankie vir jou tyd om Summer Villa te hersien, ons is bly dat jy van ons houtchalet met moderne geriewe gehou het. Ons vra om verskoning vir die gebrek aan seep, dit was ons fout. Die badwater wat bruin was, is te wyte aan die plantwortels van ons bergstroom wat die water kleur. Ons water word weekliks vars gepomp en word nie gebleik nie. Ons lewer wel ys by die kajuit af indien versoek, maar nadat jy dit onder ons aandag gebring het, sal ons kyk om dit by te voeg voor inklok. Dankie. Ons hoop om jou binnekort te sien. Geniet 'n wonderlike dag. Crystal

Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustig, netjies en baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang. Plek was uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Linette, Ek is so dankbaar vir jou wonderlike review, ons het dit baie geniet om julle te hos. Dankie dat jy alles so mooi netjies gelos het. Ons hoop om julle weer te sien. Lekker dag Dankie Crystal

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Crystal
Summer Villa
Hi Ewain, Thank you for your wonderful review of Summer Villa, it was lovely hosting you and your partner. It is great to hear that you enjoyed the peace and quiet; we were happy to be able to share it with both of you. I noticed that on 3 of our categories, namely, value for money, cleanliness, and location, we received a 4. We are always looking at how we can improve. If you have any suggestions on how we can improve the above score and take it to a five, I would love to hear your feedback. We hope to see you again. Thank you. Have a wonderful day! Crystal

Dfl Electrical Repairs And Project L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

Okay. Probleem met water. Wasbak water. Bad water het net van die 1 aand reg uit geloop. Beddens nie gereed met aankoms nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Crystal
Summer Villa
Hi Dfl Electrical Repairs & Project, Dankie vir jou tyd om ons te beoordeel @ Summer Villa. Ons vra om verskoning dat die kamers nie gereed is vir jou aankoms nie. Ons was nie bewus daarvan dat terwyl jy by ons gebly het jy probleme met die badkamer se dreine ervaar het nie. Wees asb. verseker dat as ons geweet het, ons dadelik die saak sou hanteer het. Ná jou vertrek het ons eers agtergekom dat daar 'n verstopping was wat veroorsaak het dat die water uiters stadig dreineer. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief wat dit vir jou en jou gesin moes veroorsaak het. Ons hoop om jou weer te sien, en ons sal poog om op te maak vir jou vorige ervaring by ons. Dankie Crystal

Johnathan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

A little piece of heaven. Such a wonderful getaway, with everything you need to relax, get away from the busyness of so-called normal day-to-day living. The view is incredible, and the farm feel is something to experience over and over again. We cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Johnathan, Thank you for your amazing review, we appreciate you taking the time to let us know how you experienced your time @ Summer Villa. We're happy you enjoyed our beautiful view, and the escape from day to day life. We really enjoyed your stay with us, and we cannot wait to welcome you back. See you & your family soon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Witwater, Leeuwekloof Farm, Portion 5, Mossel bay, 6499, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ba3da4983a442eef598960d5afe279aa292fd0e10f62f06703c76a27bc34fa4abf2a1c2236fa55ebdc55c634e99c39e41a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 R328, Witwater Leeuwekloof Farm, Portion 5 6499 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937290200239 22.04535690338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang