Summer1840
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Herleef geskiedenis in die oudste huis in Potchefstroom, Somer1840. Hierdie kothuis is in 1840 gebou en is volledig gerestoureer en bied gerieflike selfsorgverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n leef- en eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en is gevul met natuurlike lig wat deur die vensters sypel. 'n Bad, stort, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. In die kombuis is 'n binne-kaggel ingesluit.
Daar is 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike eetarea, 'n omheinde tuin en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Summer1840 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang