Successfully reported
+71

Summerfields Rose Retreat and Spa

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Summerfields Rose Retreat and Spa bied B&B-verblyf en is op 'n skilderagtige plaas van 40 hektaar in Hazyview geleë. Die plaas spog met golwende heuwels, met boorde van makadamia- en lietsjiebome en grenadellaplantasies, en is ideaal geleë binne 18 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin.

Verblyf by Summerfields Rose Retreat and Spa bestaan uit 14 luukse tent-suites. Elke suite beskik oor 'n oop en suite-badkamer met 'n buitestort en luukse bad. Verder bevat elke suite lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, badjaponne, kwaliteit toiletware, muskietnette en ander luukshede. Ontbyt word bedien in die ten volle gelisensieerde, bekroonde River Café, waar ander heerlike maaltye gereël kan word.

Die lodge spog ook met 'n bekroonde spa wat 'n verskeidenheid behandelings en 'n Jacuzzi bied, 'n gastesitkamer met 'n TV en 'n biblioteekarea wat oor die Sabierivier uitkyk, en WiFi-internet. Duke Gin word ook by die Summerfields Estate vervaardig.

Plaastoere en boordwandelings kan vooraf vir gaste gereël word. Die personeel by die toevlugsoord kan ook toere deur die Krugerwildtuin en verskeie besienswaardighede in die Panorama-roete vir gaste reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Summerfields Rose Retreat and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6964864710fdf2943f86dcfa975127988ece1996a1a217994aebf5ed18ef7814343121a6e3093e1b5337b9853e271f8910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.040235809295 31.085068136445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang