Summerhill Self-Catering Apartments
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 172 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Summerhill Self-Catering Apartments is in die hartjie van St Francisbaai en net paar minute se stap vanaf die pragtige hoofswemstrand en die middedorp. Verblyf word in ateljee en gesinswoonstelle gebied. Dis privaat en in 'n tuin gelë.
Al die eenhede het kombuise wat ten volle toegerus is, die beddens het luukse, wit linne, donsduvets en moderne en suite-badkamers met katoenhanddoeke en badkamergeriewe.
Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n daaglikse skoonmaakdiens, buiten op Sondae en openbare vakansiedae, DStv en komplimentêre tee en koffie in.
Die eiendom het parkeerplek op die perseel. 'n Wasgoeddiens (was, droog en opvou) is op versoek teen 'n addisionele fooi beskikbaar.
Ontbytkoepons vir die plaaslike teetuin is teen afslag by die kantoor beskikbaar vir 'n heerlike Engelse ontbyt met 'n tee of koffie by die Rambling Rose restaurant. Dit is slegs 3 minute se stap vanaf die woonstelle.
Gaste kan lughawependeldienste, restaurant-besprekings en kanaalvaarte by ons kantoor bespreek.
Die dorpie spog met pragstrande, uitstekende watersportgeleenthede en 'n luukse leefstyl. Tog maak die magiese skoonheid van die ongerepte omgewing die dorpie uniek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Shavonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 172 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerhill Self-Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 172 St Francis Drive, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang