Summerseas Bliss at the Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summerseas Bliss at the Beach is 'n pragtige woonstel in die Summerseas-kompleks in Summerstrand. Dit is gerieflik geleë binne loopafstand van winkels, restaurante en bied direkte toegang tot die strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n Weber-braai. Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 267
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 39 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang