Summerstrand @ Bella Mare
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Unit 6 Block 11 Bella Mare, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summerstrand @ Bella Mare is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Bella Mare-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die aangrensende eetarea en sitkamer is ingerig met 'n gemaklike etenstafel met 2 sitplekke, 'n aangewese werkstasie en 'n rusbank. Vir gastevermaak is daar 'n slim-TV en komplimentêre onbeperkte WiFi-toegang.
Die eenheid maak oop op 'n klein balkon met sitplek buite. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die Leefstylsentrum, wat 'n restaurant, gimnasium, swembad en vergaderlokale insluit. Die kompleks is naby die Boardwalk-winkelsentrum, plaaslike restaurante en die strand, met Port Elizabeth Internasionale Lughawe wat sowat 5 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Boardwalk Road, Unit 6 Block 11 Bella Mare, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Unit 6 Block 11 Bella Mare, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang