Summerveld Country Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Summerhill Avenue, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summerveld Country Lodge, geleë in die perdehart van KwaZulu Natal, is pragtig geleë in 'n bekoorlike plattelandse omgewing, met inheemse plantelewe wat 'n oorvloed voëllewe lok, wat dit 'n buitengewone plek maak om te besoek.
Hierdie Lodge bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal toegerus met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos kombuisies, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en toegang tot gratis betroubare WiFi.
Summerveld Country Lodge bied alles van 'n rustige nag se slaap tot 'n heerlike naweekmiddagete en rustige skemerkelkies op die platteland. Smul aan smaaklike kookkuns en lewendige vermaak by die restaurant op die perseel. Gaste kry oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Ten spyte van die rustigheid wat tydens jou verblyf gebied word, is Summerveld net 'n entjie van die bedrywige sentrum van Hillcrest af, waar jy 'n wye verskeidenheid restaurante en winkels sal vind wat in al jou behoeftes voorsien. Geleë net 'n hanetreetjie van Durban Shongweni Club en die Jockey Academy af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Summerhill Avenue, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summerveld Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Summerhill Avenue, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang