Successfully reported
+18

Summerville Place

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskop Way, Rhodene Farm, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Summerville Place bied rustige selfsorgkothuisverblyf op 'n werkende sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is ongeveer 15 minute se ry vanaf die dorpie Kirkwood en 20 minute se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park.

Die kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n ekstra enkelbed in die sitarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek. Buite het die kothuis ingeboude braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Collin B
Saam met vriende
5.0
Lovely, helpful and friendly. We loved staying with them. Serves with a smile, friendly and helpful. We loved the area. The beauty of t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Coetzee G
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, veilig en rustig, perfekte oornag vir Addo. N onvergeetlike ervaring. Baie gasvry, en behulpsaam t.o.v. reis in Addo. Ons sal dit werklik aanb...
Sien meer
Mei 2025
Charlotte W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, quiet, secure, perfect for what we needed. Friendly hosts, spacious accommodation with everything we needed. Safe, secure and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Wilna O
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ontspanne. Summerville is 'n pragtige plek vir 'n ontspanne kuier. Die eenheid is goed toegerus en het alles wat jy benodig. Baie netjies. S...
Sien meer
Jan 2025
Marissa P
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief aanbeveel. Pragtige omgewing, vriendelike gasheer, ruim verblyf, netjies, goed toegerus.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oskop Way, Rhodene Farm, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summerville Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskop Way, Rhodene Farm, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51172f372e5b0b6b0fc588a1417791b09753e90debe9b77ab012028f2e5f56f8920e0a88802b24a7a1d94d1b9332e337ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 Oskop Way Rhodene Farm 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.494372894031 25.582568911215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang