Successfully reported
+48

Summit Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summit Place is in die hartjie van lowerryke Beacon Bay in Oos-Londen geleë en bied gerieflike verblyf in 8 privaat suites. Die smaakvol gemeubileerde suites is ideaal vir alleenreisigers, korporatiewe reisigers, gesinne wat 'n wegbreek soek, of groepe wat konferensies of sportgeleenthede bywoon.

Die goed toegeruste suites het hul eie ingange en en suite-badkamers, asook tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste, mikrogolwe en slim-TV's. Die selfsorg-eenhede het ook gasstowe en oonde. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die suites kan gemaklik oornaggaste akkommodeer, sowel as diegene wat vir lang tydperke moet bly.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tuin, dek-areas en braaigeriewe in wat gaste op hul gemak kan geniet. 'n Keuse van óf 'n kontinentale ontbyt óf 'n volledige Engelse ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien. Aandete is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die area bied lieflike strande en doendinge soos bootry, branderplankry, vlieërbranderry, en rivier-, rots- en branderplankry-hengel. Die wit sandstrande en natuurlike sandduine is ideaal vir strandwandelings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 49 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summit Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8696e81f034f06cd7fb44bf5c82c86c3df62ec0fcb3e28f5e83062e95b030fa55b05b45e9f7a3f57011e743fc8a2426f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.965197499247 27.92947917791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang