Summit Song
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P15, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R3 305 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summit Song is 'n lieflike drieslaapkamerhuis in Thesen-eiland in Knysna. Die huis is ideaal geleë oorkant die pad van die klubhuis wat 'n speelgrond, tennisbane en basketbalbane het, asook sy eie vasmeerplek vir bote. Die huis is stapafstand vanaf 'n privaat strand geleë. Die huis het 'n omskakelaar en gaskookplaat so beurtkrag raak nie ons gaste nie.
Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is in 'n boonste kothuis op die perseel geleë.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi word voorsien.
Bykomende kenmerke sluit 'n gasvuur en binnebraai-area in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 76
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- P15, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Summit Song het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P15, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang