Sun and Sands Luxury Beach House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 460 18th Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sun and Sands Luxury Beach House bied gemaklike verblyf in Port Edward. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorp waar hulle kan ontspan en net die omgewing kan geniet.
Gaste het 'n keuse tussen die hoofhuis met 2 slaapkamers of die woonstel met 1 slaapkamer, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamers. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, lugversorging, kwaliteit linne en badhanddoeke, knus leefareas, 'n TV en toegeruste kombuise. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid het toegang tot hul eie buite-areas, veilige parkering en uitsigte oor die see. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Salmon Beach is ongeveer 650 m weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 460 18th Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 460 18th Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang