Sun Hill Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sun Hill Cottage is 'n bekoorlike kothuis in 'n stil straat in Paarl, ideaal vir 'n naweekwegbreek of werksreis. Dit is perfek geleë binne loopafstand van winkels, restaurante en Laborie Wynlandgoed.
Hierdie kothuis met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Daar is ook 'n enkelbed of bababedjie beskikbaar op aanvraag. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n tafel vir 2 waar gaste hul maaltye of 'n heerlike boek kan geniet. Die eenheid beskik oor 'n TV en 'n verskeidenheid boeke.
Die eenheid maak oop na 'n klein privaat binnehof met 'n piekniekbankie. Daar is veilige straatparkeerplek voor die hek na die binnehof.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Germarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Sun Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laborie Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang