Successfully reported

Sun Karros Daan Viljoen Game Park

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Hans D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net die beste, dankie. Great plek. Net die beste. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die kampplek was gerieflik. Kampplek was gerieflik. Netjies. Die ontbyt was wonderlik. Die bobejane was 'n ergernis. Iemand moes altyd agterbly om die kampplek op te pas. Sal nie weer daar bespreek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hoogtepunt van my Namibië vakansie. Ons het so lekker gebly by Sun Karros Daan Viljoen Wildtuin. Die wild was amazing, die plek is so mooi skoon en mens kon net lekker ontspan. Die personeel was baie behulpsaam en ons het baie lekker geëet in die restaurant. Ek sal beslis die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad F D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Absoluut waarde vir geld. Uitstekende kampterrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie aangenaam. Heerlik gebly. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Worth a visit. Lovely campsite just outside the city of Windhoek with lots of birds and animals around. Clean private ablutions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Onbeskryflik lekker. Ja, maar die plek is ongelukkig nie bejaarde vriendelik nie. Baie is behulpsaam en baie professioneel, kos is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Highly recommended. We had a fabulous stay at DV, lovely spacious chalet, bedding superb, built-in braai, view of the river, food fabulous, service great, friendly all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Erika E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Mooi uitsigte en mooi park, maar verwaarloos. Geeieflik naby Windhoek, die kampplekke met eie ablusie word redelik in stand gehou, maar sommige van hulle is baie skuins. Die area rondom die swembad en lodge en gemeenskaplike kampplekke is egter verwaarloos en kort aandag. Die daaglikse parkfooie is hoog en daar is nie veel plekke om te kan ry nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Connie H
1 nag Saam met vriende
3.2
Aug 2025

Haal die plek van julle lys van verblyf opsies af, dit is glad nie op standnie. Ons het net ons voertuie oop gemaak toe storm 'n baie aggressiewe bobbejaan ons en gryp kos uit ons motor huis. Het ook later die bure se goed gegryp. Het hom probeer wegjaag maar wou my bestorm. Dit is baie onveilig; dit kan erge nagevolge hê. Ons het twee biere bestel by die swembad en hulle kon nie 'n oopmaker kry nie. Na 'n lang gewag het ek my geld terug gevra. Sonder enige verskoning. Glad nie op diens ingestel nie. Dis nie op standaard nie, haal hulle af asb.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 510
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C28, Turn off D1526, Daan Viljoen, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxEZB8exCHeTxTnhQ8XbbeaceTmkZ7JtP4tJC8Ia8ofe6SjRPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 C28, Turn off D1526 Daan Viljoen Khomas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.53777 16.945697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang