Successfully reported

Sun Ray Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anina D
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie tuis gevoel. Ek het lanklaas so tuis gevoel. Baie netjies, pragtig en ongelooflik lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie oulik. Ons het 11h opgedaag en hulle het ons tegemoet gekom om vroeër in te klok. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley Peter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Jammer dit was net vir 1 aand. Uitstekende fasiliteite, skoon, modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrecia B
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Waarde vir geld, beautiful, netjies en skoon. Fantastiese, mooi en stil plek. Elke dag was die woonstel skoongemaak, met vars handdoeke en toiletmatte. Die gastehuis is beautiful en die tuin is vol diere lewe. Daar is 'n swembad en jacuzzi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantel T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Quite and peaceful friendly environment. Enjoyed the stay - thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sun Ray Guest House
Good afternoon Thank you so much for the review. We hope to see you again. Have a great weekend and stay warm. Regards, Sandra

Nici V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Absoluut 'n plesier en 'n ongelooflike ervaring gewees, dankie vir die gasvryheid. Die plek het soos 'n huis gevoel, rustig, skoon, was goed toegerus met alles in die kombuis. Al die DSTV-kanale gehad, het my wasgoed ook laat doen wat vinnig was en dit het somer baie lekker geruik. Almal vriendelik en hulpvaardig, sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sun Ray Guest House
Thank you Nici. How are you? Take care.

Nici V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Regtig amazing. Plek is skoon, netjies, ruim en pragtig. Mense is baie gasvry en vriendelik en het regtig die tyd baie baie geniet om hier te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietta S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie mooi en skoon. Baie vriendelik, baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sun Ray Guest House
Thank you. We hope we see you again. Take care.

Michael F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Very beautiful, clean and safe. I would very much like to return for another stay here at Sun Ray! Beautiful home and pool. Host was extremely helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 Hendrik Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDVlNGY0LTI5ZTQtNDEzMS05OWU1LWVlNDFkMDAxY2IwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 159 Hendrik Street Wierdapark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.860791441789 28.146522259717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang