Successfully reported
+229

Sun River Kalahari Lodge

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Steenbok Lane, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge bied gerieflike, luukse en bekostigbae verblyf en 'n volledige reeks gastegeriewe is beskikbaar in al ons kamers.

Die 25 en suite-kamers is gerieflik, luuks en smaakvol gemeubeleer volgens 'n subtiele Afrika-tema. Ons bied kamers met en sonder uitsigte oor die rivier. Elke kamer het gemaklike beddens, DStv, lugversorging en luukse badkamers.

Die Lodge het rustige binne- en stoepareas met kaggels vir 'n heerlike atmosfeer. Die stoeparea loop uit op 'n tuin met luisterryke uitsigte oor die rivier, tuine met palmbome en een van 2 swembaddens in die son. Hierdie pragtige venue het plek vir 30 konferensiegangers.

Ons bestuur en personeel is baie goed opgelei en het baie ervaring in die gasvryheidsbedryf. Ons liefde vir mense noop ons om alles in ons vermoë te doen om vir gaste 'n puik ervaring te gee.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carien B
Gesin met klein kinders
5.0
Warm en pragtige verblyf na 'n lang dag se reis! Baie netjies, pragtige perseel, tuin en swembadarea. Vriendelike diens. Veilig! Die springbokkies is ...
Sien meer
Aug 2025
Bianca H
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, gerieflik. My stay was absolutely fantastic! Beautiful view, relaxing vibe, rooms are perfect for a good night's rest and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
André O
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker verblyf. Kinders geniet dit daar. Pragtige omgewing met springbokke wat voor jou blyplek rondloop.
Mei 2025
Sonja S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Ons het heerlik gebly. Almal was so hulpvaardig en vriendelik. Vir seker die moeite werd om daar oor te bly. Uitsig is ook pragti...
Sien meer
Mei 2025
Esther N
5.0
Gerieflik, pragtige uitsigte, vriendelike personeel, baie netjies. Ek het vir my bejaarde ma en broer bespreek en hulle het heerlik en gerieflik gebly...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elisma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Steenbok Lane, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sun River Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Steenbok Lane, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang