Successfully reported
+40

Sun Staycation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Sun Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sun Staycation is 'n kontemporêre selfsorghuis in Solheim, Germiston. Die eiendom is ongeveer 11 km vanaf Kempton Park Gholfklub en O. R. Tambo Internasionale Lughawe geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir gholfspelers, ontspanningsreisigers of korporatiewe gaste. Die eienaars woon ook op die eiendom.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van die tweede badkamer, wat ook met 'n bad en stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Gaste kan ontspan in die leefareas wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Vermaakopsies sluit TV's met DStv-kanale, stroomdienste en toegang tot gratis WiFi in.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met baie buitesitplek en 'n ingeboude braai. Trappe lei af na 'n lieflike tuin met swembadstoele en 'n swembad. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek. Hierdie eiendom is toegerus met sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Busisiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 39 Sun Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 39 Sun Street, Solheim, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160e781cd747389a99e5e96f33ef2758401bad71db7d0822d9e1490e18a160efb7eb786872b9c5767295f84fa1399950e5d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 39 Sun Street Solheim 1401 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -26.1760407 28.1658093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang