Sun Villa
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sun Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met uitsig oor die see aan die oseaanfront in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die meerverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en eetarea, en 'n groot sitkamer. Die 4 slaapkamers met see-uitsig het elk 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Die vierde slaapkamer het egter ook 'n slaapbank vir 2 kinders. Drie van die badkamers is en suite en die vierde is 'n aparte badkamer, almal toegerus met baddens of storte en toilette. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n broodrooster, 'n ketel, 'n stoofplaat en oond, kombuisgereedskap, 'n wasmasjien, sowel as 'n skottelgoedwasser, en die eetkamer bevat 'n eetkamertafel en stoele vir 8. Die groot sitkamer het 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Die sitkamer lei na die vermaaklikheidsarea met 'n vlekvrye staalbraai en 'n swembad. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkering en parkeerplek van die straat af vir 3 bykomende motors word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Sun Villa het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang