Successfully reported
+46

Sunbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunbird Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Wildernis geleë is, 'n entjie van Wilderness Beach af en met privaat toegang tot Wilderness Milkwoods Winkelsentrum, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesin kusvakansie.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamers is op die grondvloer geleë. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik ook oor 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. 'n Skottelgoedwasser en wasdroër-kombinasie is in die opwaskamer beskikbaar. Die aangrensende oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n gaskaggel vir daardie koue winteraande. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer, maak oop na die geplaveide tuin buite met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Hierdie eiendom het rugsteunkrag wat die ligte laat aandryf en Wi-Fi in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8015faf3ac1659107f55f35df4cacb72f5701fcb139eec533923253fe93fba8c0fe2ebee3a4e643c5f85d791c09281f096c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2360 Beacon Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993356375624 22.573846365796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang