Sunbird Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunbird Garden Cottage is in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria geleë. Die eenhede gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, korporatiewe reisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.
'n Skoonmaakdiens is by weekdagtariewe ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.
Die eenhede is sowat 400 m vanaf die Faerie Glen Hospitaal geleë en naby die nuwe Menlyn Main en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen Natuurreservaat en net 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 291
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng
- Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 370 Albert Adamson Street, Garsfontein, 0082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang