Successfully reported

Sunbird House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Martin O
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties! Huis was groot genoeg om maklik 13 mense te slaap! Fantasties! Baie lekker gebly en loopafstand van die strand! Awesome plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leyandre M
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Absoluut die moeite werd. Netjies en veilig. Perfekte gesinswegbreek! Ons gesin het ’n ongelooflike tyd gehad by hierdie pragtige vakansiehuis! Dit was ruim, netjies en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ’n gemaklike verblyf. Die kombuis was goed toegerus, die kamers baie netjies en gerieflik, en die hele plek het ’n warm, huislike gevoel gehad. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam en het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons nodig het. Dit het werklik soos ’n tuiste weg van die huis gevoel — ons kan nie wag om weer terug te kom vir nog ’n wonderlike gesinswegbreek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Lang verblyf
4.8
Des 2024

Wonderful. Highly recommended. Attention to detail was immaculate. Everything was clean. Easy and comfortable stay. Great for big families/groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurita C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing stay in wonderful house. The owners went out of their way to make our stay amazing. Everything was perfectly prepared and exceeded our expectations of how well equipped the house was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Mees toegeruste selfsorg nog. Ons het verskriklik lekker gebly by Sunbird House. Michael het ons so hartlik verwelkom met 'n lekker bederfmandjie. Die kombuis is van die beste toegeruste kombuise van selfsorgeenhede waar ons nog gebly het. Alles wat jy moontlik kan nodig hê was beskikbaar. Selfs souse en speserye was in voorraad en vir ons gebruik sonder enige ekstra koste. Daar was genoeg strandhanddoeke beskikbaar wat ons kon gebruik so ons hoef nie so groot hoef te gepak het nie. Die huis was regtig baie netjies en alles was van goeie gehalte. Ons was 'n redelike groot groep van 2 huisgesinne met klein kinders asook twee oumas maar ons het nooit onder mekaar se voete gevoel nie. Vir 'n seehuis was die kuierarea en braai-area ook lekker beskut as die wind gewaai het. Sunbird House sal ons definitief weer in die toekoms sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76568905a62ee3ea5e5d02cd7519aec89605a950514f8bf4967489019d66f22599a34af12a32dd787772729fcf2543ba4fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 14 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.08212265857 24.911640067587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang