Successfully reported
+28

Sunbird House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Sunbird House is 'n ruim selfsorghuis wat naby Jeffreysbaai geleë is. Naby Marina Martinique, die huis is 'n paar minute se stap na Aston Bay Beach. Die huis spog met 'n balkon met lieflike uitsigte en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n platskerm-TV. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n deur tussen die kamer en die badkamer, om privaatheid in hierdie kamer te verseker, terwyl ander gaste steeds van die badkamer gebruik kan maak. Die tweede en derde slaapkamers het albei dubbelbeddens, terwyl die vierde en vyfde slaapkamers koningingrootte-beddens het. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad en stort, en 'n aparte toilet. Bad- en strandhanddoeke is beskikbaar vir gebruik deur gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n buitedeur wat na die voorstoep lei. Indien nodig, kan 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens omgeruil word - slegs geskik vir kinders.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Speserye, souse en skoonmaakmiddels is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die eetkamer het sitplek vir 8 mense en die sitkamer beskik oor 'n sitkamerstel, 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV.

Die voorstoep het nog 'n 8-sitplektafel, 'n ingeboude braai onder die dak, en is beskut teen die wind. Houtdeure in die oopplan-leefarea/-eetarea lei na 'n balkon wat oor die berge uitkyk.

Gratis WiFi word voorsien en albei TV's het Netflix. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie aanmeldbesonderhede gebruik.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunbird House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76568905a62ee3ea5e5d02cd7519aec89605a950514f8bf4967489019d66f22599a34af12a32dd787772729fcf2543ba4fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 14 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.08212265857 24.911640067587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang