Successfully reported

Sunbird Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

When we overnight in Phalaborwa, Sunbird is always our go-to accommodation. Excellent accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Thanks Piet, it's always a pleasure seeing you both.

Jacco D
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik en gevoel soos tuis. Puik diens van die eienaar. Super vriendelik en tegemoetkomend! Bitter lekker gebly en kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Dankie, Jacco, dit was wonderlik om julle almal te ontmoet en hoop jy het die res van jou reise deur hierdie deel van die land geniet!

Luke T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Safe haven for every individual traveller not familiar with surroundings. Superb! Thank you for not only giving me a home to help gather my thoughts as a new young professional in town but also for the excellent hosting, breakfasts, and recommendations that were made. You will definitely see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you, Luke. It was a pleasure to meet you, and I hope your time in Phalaborwa is rewarding and successful. All the best.

Glamour M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely. The stay was lovely. I would definitely book again when we are in Phalaborwa. I would 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker weer daar oorslaap oppad na KNP. Uitstekende diens, silwerskoon en naby aan Kruger Nasionale Park se hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Dis baie gaaf van jou, dankie. Was regtig lekker om julle albei te ontmoet. Hoop jy het die Kruger geniet!

Christo A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Dankie. Was baie lekker om julle albei weer te sien, ons hoop julle het baie pret gehad in die Kruger.

Yj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great host. Rooms neat and comfortable. Good value for money. Gasheer baie hulpvaardig. Baie lekker verblyf. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you, it was great to meet you both and I hope you had fun in the Kruger!

Gail P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We enjoyed our stay. Breakfast was great. Butter instead of margarine! We had a lovely stay. Dave was very friendly and very hospitable. The room was big, clean and has a great shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Thanks, Gail, you can't beat a bit of butter! Really pleased you enjoyed your stay and hope the golf weekend went well.

Tracey S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Clean, safe, peaceful. The host at Sunbird is very friendly and does a great job. The accommodation was clean and neat. I had a great night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you, Tracey. It was great to meet you, and we are pleased you enjoyed your stay.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Soos ou vriende. Dit is altyd vir ons lekker om by Sunbird Lodge oor te slaap. Dave is 'n uitstekende gasheer. Altyd positief en bereid om enige inligting benodig oor te dra. Ons het ontbyt by hulle geëet en dit was heel aanvaarbaar. Ons voel al soos ou vriende wanneer ons daar aankom. Die plek is altyd netjies en skoon en aanvaarbaar vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Dankie Johan, dis altyd 'n plesier om julle albei by ons te hê. Tot volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Aalwyn Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMWQ5MmRjLWNhODctNDk0Yy1iNWQ1LTUxMzRhNjRkN2EyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 21 Aalwyn Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.954067543113 31.144459247589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang