Successfully reported

Sunbirds Oasis Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Muzi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Peaceful. The quiet is just the place for a peaceful rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Een met die natuur. Pragtige terrein langs 'n reservaat waar olifante en ander wild soms reg langs die heining verbyloop. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamers smaakvol en netjies. Ons het in die selfsorgeenhede gebly saam met vriende en heerlik gekuier in die kombuisarea wat toegerus is met die nodigste. Ons het ook ons eie braai-area gehad wat uitkyk op die wildreservaat langsaan. Ons het een keer ontbyt in die restaurant gehad en die kos was voortreflik. Daar is 'n solar sisteem en ons het nie geweet van loadshedding nie. Ons sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tommy
Sunbirds Oasis Lodge
Ons is so dankbaar vir julle Kuier by ons Sunbirds Oasis. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete van die hele Sunbirds Oasis span.

Alex N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Very perfect. The location is good, but there were very few animal sightings from the neighboring farms. The food, pool, and decks were nice. We also enjoyed the outdoor hot fire bath tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tommy
Sunbirds Oasis Lodge
Good day Alex, Thank you for the feedback, we really appreciate it as it helps improve our standards. We look forward hosting you, family and friends in the near future. Kind regards Johane,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tommy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 420
R 3 420 R 2 736
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 420
R 3 420 R 2 736
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 420
R 3 420 R 2 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 Guernsey Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1b761a954f77f3fdd07d9123af0fadabf7c6ad374747634c54e2d0f424610c79463e643166364286a363ebedd89e0da993?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 420 nouVanaf R2 736 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 219 Guernsey Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.532914060268 31.095065213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang