Successfully reported
+26

Sundays Mouth Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
  • Vanaf R2 335 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sundays River Mouth Guesthouse is op die oewer van die Sundays River Mouth geleë, in die slaperige vakansiedorpie Colchester in die "Greater Addo Elephant Park" area.

Dié gastehuis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 kamers wat na 'n groot oopplan-sitkamer en -kombuisarea lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en onthaalarea met 'n braai. Daar is ook 'n enkelbed in die sitkamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek in. Sou jy net wil oornag, of tyd spandeer om die Sonskynkus te verken, sal Sundays River Mouth Guesthouse in jou spesifieke behoefte voorsien.

Sundays River Mouth Guesthouse is ideaal vir diegene wat die Addo Olifantpark wil besoek, aangesien die Suidelike ingang net 4 km ver is. Geniet aktiwiteite soos watersport, visvang, vierwielmotorfietsavonture, staptogte op die 38 km van verlate strande en swem in een van Suid-Afrika se grootste getyriviere.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin & Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundays Mouth Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 335
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 335
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 335
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558cd9346c16b2c774139b59dd3160047ff8ee763609685d78c32b222f84ad5546b37f415fb73be4f6739b525d787c0b9001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 335 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 62 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.693486029881 25.821883678436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang